2 Kronieke 30:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat die priesters en Leviete opgestaan het en die seën oor die volk uitgespreek het, het God dit gehoor, want hulle gebed het die heilige woning in die hemel bereik.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:25-27