2 Kronieke 24:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Joas was sewe jaar oud toe hy koning geword het en hy het 40 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Sibja uit Berseba.

2. So lank as wat Jojada die priester geleef het, het Joas gedoen wat reg was vir die Here.

3. Jojada het twee vroue vir Joas gekies. Hy het seuns en dogters gehad.

2 Kronieke 24