2 Kronieke 2:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Hiram het Salomo met ’n brief wat hy gestuur het, soos volg geantwoord: “Dis omdat die Here sy volk liefhet dat Hy jou as hulle koning aangestel het.

2 Kronieke 2

2 Kronieke 2:10-13