2 Kronieke 15:12-14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. Toe het hulle met hart en siel ’n verbond met die Here die God van hulle voorouers gesluit.

13. Hulle het besluit dat enigiemand wat weier om die Here die God van Israel te dien, doodgemaak moet word, sou dit jonk of oud, man of vrou wees.

14. Hulle het die eed van trou aan die Here met trompetgeskal en die klank van ramshorings bekendgemaak.

2 Kronieke 15