2 Kronieke 14:14-15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

14. Terwyl hulle by Gerar was, het hulle al die dorpe in die omgewing aangeval sodat die vrees van die Here oor daardie mense gekom het. Gevolglik het hulle ook hier baie goedere buitgemaak.

15. Hulle het ook die tente van die veewagters aangeval en baie skape en kamele geroof en daarmee teruggekeer na Jerusalem toe.

2 Kronieke 14