2 Konings 9:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die wag sê weer: “Die perderuiter het by hulle aangekom, maar hy kom ook nie terug nie! Die een wat voor ry, lyk soos Jehu seun van Nimsi, want hy ry soos ’n besetene.”

2 Konings 9

2 Konings 9:18-25