2 Konings 4:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op ’n dag bring ’n man van Baäl-Salisa vir die man van God ’n sak vars koring en twintig garsbrode van die nuwe oes. Elisa sê vir hom: “Gee dit vir die mense sodat hulle dit kan eet.”

2 Konings 4

2 Konings 4:38-44