2 Konings 4:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die seun se ma sê: “So seker as die Here leef en u self ook leef, ek sal nie huis toe gaan tensy u met my saamgaan nie.” Elisa het toe opgestaan en saam met haar gegaan.

2 Konings 4

2 Konings 4:22-36