2 Konings 4:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy saal die donkie op en sê vir die dienaar: “Maak gou! Jaag die donkie aan en moenie stadiger gaan tensy ek vir jou sê nie.”

2 Konings 4

2 Konings 4:20-32