2 Konings 4:19-21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

19. Skielik roep hy: “My kop! My kop!”Sy pa sê toe vir een van die werkers: “Dra hom na sy ma toe.”

20. Die dienaar het hom huis toe ge-neem en sy ma het hom op haar skoot vasgehou. Teen die middag het hy egter gesterf.

21. Sy dra hom toe boontoe en lê hom op die bed van die man van God neer, gaan uit en trek die deur toe.

2 Konings 4