2 Konings 23:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het gesê: “Ek sal my teenwoordigheid uit Juda wegneem net soos Ek met Israel gedoen het. Ek sal hierdie stad Jerusalem wat Ek verkies het, verwerp, asook die tempel waarvan Ek gesê het: ‘My Naam sal daar wees.’”

2 Konings 23

2 Konings 23:21-33