2 Konings 22:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Safan het by die koning gaan verslag doen: “U amptenare het die geld wat by die tempel van die Here ingesamel is aan die werkers en toesighouers by die tempel gegee.”

2 Konings 22

2 Konings 22:5-16