2 Konings 20:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesaja antwoord hom: “Dit is die teken wat die Here vir jou gee om te bevestig dat Hy sal doen wat Hy beloof het: Wil jy hê dat die skaduwee tien trappe vorentoe moet gaan of tien trappe agteruit?”

2 Konings 20

2 Konings 20:7-19