2 Konings 2:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Groep profete uit Bet-El het na Elisa toe gekom en vir hom gevra: “Het jy geweet dat die Here vandag jou leermeester van jou gaan wegneem?”“Natuurlik weet ek dit,” antwoord hy. “Bly net stil!”

2 Konings 2

2 Konings 2:1-11