2 Konings 19:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Deur jou boodskappers het jy die Here gelaster.Jy het gesê: ‘Met my baie strydwaenshet ek hoë berge bestyg,die hoogste pieke van die Libanon.Ek het sy hoogste seders, sy keurigste sipresse afgekap.Ek het sy verste uithoeke bereik,sy digte woude binnegedring.

2 Konings 19

2 Konings 19:20-28