2 Konings 19:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe stuur Jesaja seun van Amos die volgende boodskap aan Hiskia: “Dis wat die Here, die God van Israel, sê: Ek het jou gebed oor koning Sanherib van Assirië gehoor.

2 Konings 19

2 Konings 19:13-23