2 Konings 16:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die oordekte gang vir die Sabbat wat hulle by die tempel gebou het, asook die buitenste ingang vir die koning, uit ontsag vir die koning van Assirië uit die tempelkompleks verwyder.

2 Konings 16

2 Konings 16:14-20