2 Konings 15:37-38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

37. Gedurende sy bewind het die Here begin om koning Resin van Aram en koning Peka van Israel te stuur om Juda aan te val.

38. Toe Jotam sterf, is hy in die familiegraf in die Dawidstad begrawe. Sy seun Agas het hom opgevolg.

2 Konings 15