2 Konings 15:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Menahem seun van Gadi uit Tirsa na Samaria toe gegaan. Hy het Sallum seun van Jabes aangeval, hom doodgemaak en hom as koning opgevolg.

2 Konings 15

2 Konings 15:10-15