2 Konings 13:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het gedoen wat verkeerd was vir die Here. Hy het net soos Jerobeam seun van Nebat vir Israel tot afgodery verlei. Hy het nie daarvan afgewyk nie.

2 Konings 13

2 Konings 13:1-6