Ek skryf aan Timoteus, my ware kind in die geloof.Mag die genade, die ontferming en die vrede van God ons Vader en Christus Jesus ons Here met jou wees.