1 Samuel 4:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Israel is verslaan,” antwoord die boodskapper, “en baie Israeliete het gesneuwel. U twee seuns, Hofni en Pinehas, het ook gesneuwel en die ark van God is buitgemaak.”

1 Samuel 4

1 Samuel 4:11-22