1 Samuel 29:5-7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

5. Dis mos dieselfde Dawid oor wie die vroue van Israel in hulle koordanse gesing het:Saul het sy duisende verslaan,maar Dawid sy tienduisende!”

6. Toe roep Akis vir Dawid. “So waar as die Here leef,” sê hy, “jy is betroubaar en getrou in alles wat jy doen. Vandat jy by my is tot nou toe het jy niks verkeerds gedoen nie. Ek dink julle is reg, maar die Filistynse vorste wil niks van jou weet nie.

7. Moenie hulle verder ontstel nie, en gaan liewer in vrede terug huis toe.”

1 Samuel 29