1 Samuel 26:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid en Abisai het toe in die nag Saul se kamp binnegesluip terwyl hy vas aan die slaap was. Sy spies het aan sy koppenent in die grond gesteek. Abner en sy manskappe rondom hom het almal vas geslaap.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:6-12