1 Samuel 25:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maak vas julle swaarde!” beveel Dawid terwyl hy sy eie swaard vasbind. Ongeveer 400 man het saam met Dawid gegaan en 200 het agtergebly om hulle besittings op te pas.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:6-15