1 Samuel 20:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As hy sê: ‘Dis goed!’ beteken dit ek is veilig. Maar as hy baie kwaad word, moet jy weet dat hy reeds besluit het om my om die lewe te bring.

1 Samuel 20

1 Samuel 20:1-13