1 Samuel 20:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Nee!” antwoord Jonatan. “Jy sal nie doodgemaak word nie! Kyk, my pa sal niks, groot of klein, doen sonder dat ek dit weet nie. En hoekom sou my pa so iets vir my wegsteek? Nee, dit is nie so nie.”

1 Samuel 20

1 Samuel 20:1-12