1 Samuel 15:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul het weer by hom gepleit: “Ek weet ek het gesondig. Maar asseblief, eer my voor die leiers en die manskappe deur saam met my te gaan om die Here u God te aanbid.”

1 Samuel 15

1 Samuel 15:20-34