1 Petrus 2:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volgende Skrifdeel geld ook vir dié wat nie glo nie:“Hy is ’n klip waaroor mense struikel,’n rots wat jou laat val.”Hulle struikel omdat hulle nie aan God se woord gehoorsaam is nie. Hulle was vir hierdie struikeling bestem.

1 Petrus 2

1 Petrus 2:2-11