1 Kronieke 9:39-41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

39. Ner was die pa van Kis. Kis was die pa van Saul. Saul was die pa van Jonatan, Malkisua, Abinadab en Es-Baäl.

40. Jonatan was die pa van Meribbaäl. Meribbaäl was die pa van Miga.

41. Die seuns van Miga was Piton, Melek, Tagrea en Agas.

1 Kronieke 9