1 Kronieke 7:8-10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

8. Die seuns van Beker was Semira, Joas, Eliëser, Eljoënai, Omri, Jeremot, Abia, Anatot en Alemet.

9. Volgens hulle geslagsregister was daar 20 200 manne beskikbaar vir militêre diens tussen hulle afstammelinge, buiten hulle families se leiers.

10. Die seun van Jediael was Bilhan. Die seuns van Bilhan was Jeüs, Benjamin, Ehud, Kenaäna, Setan, Tarsis en Agisagar.

1 Kronieke 7