1 Kronieke 5:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar hulle was ontrou aan die God van hulle voorouers. Hulle het die gode aanbid van die volke wat God vernietig het.

1 Kronieke 5

1 Kronieke 5:22-26