1 Kronieke 4:33-39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

33. en in al hulle omringende dorpe tot so ver as Baäl. Dit was hulle grond, en hierdie name is in hulle geslagsregister opgeskryf.

34. Ander afstammelinge van Simeon was Mesobab, Jamlek, Josa, seun van Amasia,

35. Joël, Jehu, seun van Josibja, seun van Seraja, seun van Asiël,

36. Eljoënai, Jaäkoba, Jesogaja, Asaja, Adiël, Jesimiël, Benaja

37. en Sisa, seun van Sifi, seun van Allon, seun van Jedaja, seun van Simri, seun van Semaja.

38. Dit was die name van sommige van die regeerders van Simeon se rykste families.

39. Hulle het tot by die ingang na Gedor getrek, in die oostelike deel van die dal, op soek na weiveld vir hulle kleinvee.

1 Kronieke 4