1 Kronieke 3:4-7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

4. Hierdie ses seuns is vir Dawid in Hebron gebore waar hy sewe en ’n half jaar regeer het.In Jerusalem het hy ’n verdere 33 jaar regeer.

5. Die seuns wat vir hom in Jerusalem gebore is, is Sima, Sobab, Natan en Salomo. Batseba, die dogter van Ammiël, was die ma van hierdie seuns.

6. Dawid het ook nege ander seuns gehad: Jibgar, Elisua, Elpelet,

7. Noga, Nefeg, Jafia,

1 Kronieke 3