1 Kronieke 22:15-17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

15. Jy het baie vaardige klipkappers, ambagsmanne in klip en hout, en kunstenaars van elke soort.

16. Hulle is vaardige goudsmede, silwersmede en bewerkers van koper en die yster. Begin nou met die werk, en mag die Here met jou wees!”

17. Dawid het al die leiers in Israel beveel om sy seun Salomo by te staan.

1 Kronieke 22