1 Kronieke 21:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid sê toe vir Arauna: “Laat my asseblief hierdie dorsvloer vir sy volle koopprys koop! Ek wil ’n altaar vir die Here hier bou sodat Hy hierdie plaag sal stop.”

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:21-23