Akan seun van Karmi het ’n ramp oor Israel gebring toe hy van die buit gevat het wat vir die Here opsy gesit is.