1 Kronieke 2:13-15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

13. Isai se oudste seun was Eliab, sy tweede was Abinadab, sy derde was Samma,

14. sy vierde was Netanel, sy vyfde Raddai,

15. sy sesde was Osem en sy sewende was Dawid.

1 Kronieke 2