1 Kronieke 16:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gee aan die Heredie eer wat Hom toekom!Bring jou offers en aanbid Hom.Aanbid die Herein sy heilige heerlikheid.

1 Kronieke 16

1 Kronieke 16:26-36