1 Kronieke 12:35-37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

35. Van die stam van Dan was daar 28 600 soldate, almal gereed vir die geveg.

36. Van die stam van Aser was daar 40 000 opgeleide soldate, almal gereed vir die geveg.

37. Van die oostekant van die Jordaan af, waar die stamme van Ruben, Gad en die halwe stam van Manasse gebly het, het 120 000 soldate gekom, gewapen met elke soort wapen.

1 Kronieke 12