1 Kronieke 1:49-53 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

49. Toe Saul dood is, het Baäl-Ganan seun van Akbor koning geword.

50. Toe Baäl-Ganan dood is, het Hadar koning geword en in die stad Paü regeer. Sy vrou was Mehetabel, dogter van Matred en kleindogter van Me-Sahab.

51. Toe het Hadar ook gesterf.Die stamleiers van Edom was Timna, Alwa, Jetet,

52. Oholibama, Ela, Pinon,

53. Kenas, Teman, Mibsar,

1 Kronieke 1