1 Kronieke 1:34-38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

34. Abraham was die pa van Isak. Die seuns van Isak was Esau en Israel.

35. Die seuns van Esau was Elifas, Reüel, Jeüs, Jalam en Korag.

36. Die seuns van Elifas was Teman, Omar, Sefo, Gatam, Kenas en Amalek wat vir Timna gebore is.

37. Die seuns van Reüel was Nagat, Serag, Samma en Missa.

38. Die seuns van Seïr was Lotan, Sobal, Sibon, Ana, Dison, Eser en Disan.

1 Kronieke 1