1 Kronieke 1:24-30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

24. Dit was die familie wat van Sem afgestam het: Arpaksad, Selag,

25. Heber, Peleg, Reü,

26. Serug, Nahor, Tera

27. en Abram, later bekend as Abraham.

28. Die seuns van Abraham was Isak en Ismael.

29. Die seuns van Ismael was Nebajot, die oudste, Kedar, Adbeël, Mibsam,

30. Misma, Duma, Massa, Gadad, Tema,

1 Kronieke 1