1 Kronieke 1:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Heber het twee seuns gehad. Die naam van die een was Peleg – “verdeling” – want in sy dae het die aardbewoners in verskillende taalgroepe verdeel geraak. Sy broer se naam was Joktan.

1 Kronieke 1

1 Kronieke 1:15-23