1 Kronieke 1:13-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

13. Kanaän se oudste seun was Sidon. Kanaän was ook die voorvader van die Hetiete,

14. Jebusiete, Amoriete, Girgasiete,

15. Hewiete, Erekiete, Siniete,

16. Arwadters, Semariërs en Hamatiete.

1 Kronieke 1