1 Korintiërs 8:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom – as iets wat ek eet ’n ander gelowige laat struikel, sal ek nooit weer vleis eet nie. Ek wil nie aandadig wees aan die val van ’n medegelowige nie.

1 Korintiërs 8

1 Korintiërs 8:12-13