1 Korintiërs 4:20-21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

20. Want in die koninkryk van God gaan dit nie om blote praatjies nie, maar om ’n lewe in die krag van God.

21. Wat verkies julle? Moet ek met ’n lat na julle toe kom, of in ’n gesindheid van liefde en vriendelikheid?

1 Korintiërs 4