1 Korintiërs 16:23-24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV) Mag die genade van ons Here Jesus met julle wees. Mag my liefde met julle almal in Christus Jesus bly.