1 Korintiërs 16:21-24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

21. Hier is my eie groet. Ek is Paulus, en ek skryf dit met my eie hand.

22. As iemand die Here nie liefhet nie – laat hom vervloek wees. Kom, ons Here!

23. Mag die genade van ons Here Jesus met julle wees.

24. Mag my liefde met julle almal in Christus Jesus bly.

1 Korintiërs 16