1 Korintiërs 15:54 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer dit gebeur – wanneer ons verganklike aardse liggame in hemelse liggame omskep word wat nooit sal sterf nie – dan uiteindelik sal die Skrifwoord waar word:“Die dood is totaal uitgewis,want dit is heeltemal oorwin.”

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:48-57